Being Responsible
20 August 2011 – egte christene
Rom 2:25-29
In die deel praat God van egte jode.
Mense kan nie se hulle is jode, maar hulle doen nie wat jode doen nie?
Is dit dan nie dieselfde vir my en jou nie? Ons kan nie praat van ons christenskap op grond van ons verhouding as die verhouding nie ons tot aksie bring nie.
1. Hoe kan ons praat van ons inenting sonder om vrug te dra?
2. Hoe kan ons praat van ons aanstelling sonder die uitvowring van ons opdrag?
3. Hoe kan ons staan op die beloftes van God as ons nie die voorwaardes kan hou nie?
4. Hoe kan ons praat van die inwoning van die Gees sonder die manifistasie van die gees?
Gal 5:22-26
Is hierdie alles nou tyd vir veroordeel? Nee nooit. Dis wel tyd om rekenskap te gee!
Dis tyd dat ons verantwoordbaar raak oor ons lewens.
Niemand kan verantwoordelik gehou word sonder dat hy verantwoorsbaar is nie?
Daarom se die bybel dan :
James 5:16 Confess therefore your sins one to another, and pray one for another, that ye may be healed. The supplication of a righteous man availeth much in its working.
Dis maklik om blaam te sit op ander vir die kerk se toestand, uiteindelik is dit net ek wat dit kan na myself kyk.
How can you say you love me but you don’t pray for me?
How can you say your my brother but you dont cover me ( but bite me)?
