CTN (KWB) 1-4 Evaluasie

0%
Created by admin

Enticed LOI Process

CTN (KWB) 1-4 Evaluasie

Welkom by die verleidelike vlak

Jou eerste vlak is die KWB’s (Kritieke Waarhede Benodig). Hierdie evaluasie is voorberei om uit te vind of jy werklik die waarhede wat ons bespreek het verstaan. Deur hierdie Evaluasie suksesvol te voltooi kan u na die volgende vlak van invloed gegroei.

Ons sal graag in kontak wil bly en opvolg informasie wil deel.

Dit is ons begeerte om tot jou diens te wees terwyl jy die pad van Geestelike volwassenheid aanpak.

Die volgende informasie word benodig.

1 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Kom ons kyk of jy weet wat in 1 Peter 1:23 staan.

Kies die opsie wat die naaste is aan wat jy dink die vers sal verteenwoordig.

2 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Volgens Johannes 15 word Christene skoongemaak deur

3 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Wie doen die Snoeiwerk wat bespreek word in Johannes 15?

4 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

CTN 2 is “Jou Bron” om sodoende die bron van jou lewe te besin. Wie of Wat is jou Bron?

5 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Na die beste van jou kennis, wat se Johannes 15:5?

6 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Jy was ontwerp om vrug te dra en nie om dit te skep nie

7 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Die skrif wat snoei bespreek se

8 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Christene behoort baie vrug te dra indien hulle

9 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

CTN 1 het die opskrif “Ingeplant”.

Om ‘n Christen te word moet ons wedergebore word van ‘n

10 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Die feit dat daar ‘n bonatuurlike SAAD in jou ingeplant is, is belangrik omdat

11 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Kol 2:6,7 maak ‘n lys van verantwoordelikhede wat Christene op moet fokus om te doen

Watter van die volgende moet NIE DEUR CHRISTENE GEDOEN WORD NIE.

12 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

Die Skrif wat aan hierdie waarheid gekoppel is, Kol 2:6,7, maak die volgende punt

13 / 13

Category: Enticed LOI Process – CTN 1-4

CTN 4 gaan oor God se snoeiwerk. Die Snoei verwys na

About the Author

One thought on “CTN (KWB) 1-4 Evaluasie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like these